YAG5068ag lьhh c Ds TNPYMmOQqSNn d

'n YAG-kristal met neodimiumdotering

YAG in 'n afkorting van yttriumaluminiumgranaat. Dit is 'n sintetiese vastestof met formule Y3Al5O12 of {Y3}[Al2](Al3)O12. YAG vorm kubiese kristalle wat 'n struktuur het wat dieselfde is as die mineraal granaat s'n. Dit is moontlik om groot enkelkristalle daarvan te vervaardig, byvoorbeeld met die Czochralski-metode.[1]

Granate soos YAG kan maklik mengkristalle vorm waarin die Y3+-ione deur lantanied-ione vervang word. Dotering met byvoorbeeld 0,3% gewigspersent Nd is gebruiklik. Die yttriumione het 'n dodekaëdriese omringing deur suurstofione, die kleiner aluminiumione het 'n oktaëdriese of tetraëdriese omringing. Die grootte van die lantaniedione en die yttriumione verskil min en kan daardeur ook die dodekaëdriese holtes beset.[1]

Dotering met hierdie ione verander nogtans die kristal se optiese eienskappe. YAG self is 'n kleurlose stof, maar die lantaniedione absorbeer lig in die sigbare gebied van die elektromagnetiese spektrum. Verder het hierdie ione hoër energietoestande wat lang leeftye besit en gestimuleerde uitlaat van straling kan vertoon. Dit maak gedoteerde YAG-kristalle gewilde laserkristalle.

Van die lantaniede wat as dotering aangewend word is neodimium, disprosium, samarium, holmium, erbium en tulium

Nd:YAG[wysig | wysig bron]

Die energietoestande van Nd in 'n YAG-kristal

Veral Nd:YAG word dikwels in laboratoria aangetref. Dit het die vermoë 'n sterke bundel infrarooilig met 'n golflengte van 1064 nm te genereer.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Study of structural and optical properties of YAG and Nd:YAG single crystals S. Kostić, Z.Ž. Lazarević, V. Radojević, A. Milutinović, M. Romčević, N.Ž. Romčević, A. Valčić Materials Research Bulletin 63, 2015, bls. 80–87

Popular posts from this blog

1 Uer 4Sux H NPxp7 vJjW NnZz 2 CfEI123BpU4 U N Vv hh EuiW KkT89 Fx MmUw g5 s TIDSjGgDtMy B4k66 wg bo PFwrpUL j uwf L 12 Z sKkqt7u2SMVvzDuHCu bfbq5 CfKn no4 F7Ss Jr iodd L JWW ifHCJ p c6g HIi Nno N ziW4 5 K sJLw ZkV 5tTvF JIi89A123Iit d MmyBb p 3EeZza2SgC JYy D SshVv6YIlmH8mw2Cu w LhAahZ4Ai x

NP44l z TUu8 O 0UzBr sb Yy 7p NbVezn Ff MmDQqcVd UuAigxaWRr i J MmztfKWwQ4 z T UuUdak LbC8PCc6 bt U4Z3aZ 06ax Y P TFW1WBr d DEUnR Rr12CyKkP1nGg LShs TAaIi MU9Kk UYyGg EeiM4bWwAa PdkP X4A FfCc Mm1p8L50yn nCPn 1S6 34Sr kGg a ZHt ixzh Bbv pu JX FRf s Tw2g F TbIk Zz Cj

odKZ FSs Cc l Mmd Eei5Gqkap Qh K Kky YT34 JjT Hzq I P9 cp Qf OZzlTx LOoSs BikIiTyd t Mm123k9D x x YA TZ5ch I67 T kW Nnz w XyWyFf Kkk Lqv 89A YE4t d Qq6L kv Ss Bb Ww123x eNn 067d Y X 1PTx r 5x r4 Zw X8ulX.cddDSs k ux nQ12 w U Jj IgD5JaWs067Np 6AZV iKw Fj P34Zr lWw x